Sign up to save your podcasts
Or
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Wynand Hart. Wynand het in Zimbabwe geboer totdat hul familieplaas beset is deur Mugabe se oorlogsveterane. As gesin het hulle alles verloor. Wynand deel sy storie en gesels met Gerhard oor die emosionele tol wat plaasaanvalle en grond-onteiening op hom gehad het.
Vrywaring:
Die inhoud van hierdie gesprek is gemik daarop om bewusmaking te kweek en ‘n konstruktiewe gesprek te bevorder oor die kwessie van plaasaanvalle en grond-onteiening wat in Zimbabwe plaasgevind het. Dit is nie bedoel om haat of geweld teen enige individu of groep aan te hits nie. Kykers diskresie word gemaan, aangesien sommige inhoud sensitief of ontstellend kan wees vir sekere gehore.
https://youtu.be/otKrDw9hSpQ
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.