Baasraak Potgooi

Yster slyp Yster


Listen Later

Afrikaanse Program: Wysheid sê vir ons in Spreuke 21:17 dat yster slyp yster en so vorm vriende mekaar. Op vandag se program gaan 'n paar van my yster boetas my help om ons kosbare luisteraars te slyp en te vorm. Eerstens nooi Dawie Fourie julle om saam met hom die Here te aanbid. daarna gesels ek met SA Driekamp Kampioen Franna Vorster. MJ Smith gaan dan met julle gesels oor die "Covenant Keeping God". Ek sluit dan die program af met 'n boodskap wat ek by 'n manne-ontbyt in Pretoria gaan deel het so 14 jaar gelede. Die titel van my boodskap was; "Die Underdog se kleedkamer"
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Baasraak PotgooiBy Freek Vermaak