Mack Rapapali

ZONNEBLOM ’n baie persoonlike album


Listen Later

Zaan vertel dat die album amper nie gerealiseer het nie, omdat hy na sy ma se dood gereed was om musiek vaarwel
te roep. Gelukkig het die span by Vonk Musiek sy passie weer laat opvlam en kan hy nou sy ma se nagedagtenis met
hierdie pragtige voltooide produk eer. “Ek dink omdat my ma baie betrokke was by die skryf van die album (sy was
ook ’n skrywer by wie ek baie geleer het) en ek dit nooit vir haar sal kan wys nie, was dit amper nie meer vir my die
moeite werd nie en het ek al my opnames van my rekenaar af gevee. Ek en Tertius moes dus alles van vooraf doen
toe ons begin opneem het.”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mack RapapaliBy Jacaranda FM


More shows like Mack Rapapali

View all
Archive - The Afternoon Drive by Jacaranda FM

Archive - The Afternoon Drive

1 Listeners