
Sign up to save your podcasts
Or


In vandag se episode gesels ek met Magda oor die belangrikheid van roetine wanneer jy klein kinders het. Die praktiese raad gee ons ook dan die nodige spasie om belangrike tyd met ons kinders te spandeer en nie net deur die dag te jaag nie. Lekker luister!
Haar gunsteling worship liedjie: Heroes - Amanda Cook
By Izelle JoubertIn vandag se episode gesels ek met Magda oor die belangrikheid van roetine wanneer jy klein kinders het. Die praktiese raad gee ons ook dan die nodige spasie om belangrike tyd met ons kinders te spandeer en nie net deur die dag te jaag nie. Lekker luister!
Haar gunsteling worship liedjie: Heroes - Amanda Cook