Beeldskoon Podcast

Beeldskoon Podcast

Download on the App Store

Beeldskoon Podcast episodes

  • 35 - Dans met die Here (met Monique Badenhorst)

    In vandag se episode gesels ek met Monique oor haar journey van dans en hoe sy die volgende generasie van dansers encourage en empower om hulle lyfies te gebruik om God te eer. Die is ook die laaste episode van die seisoen, sien julle in 2023! Lekker luister! 

    As jy graag met haar in kontak wil kom gaan loer gerus op www.thedancecompanysa.co.za

    Sy deel ook die volgende liedjie met julle: Praise you in the storm - Natalie Grant 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com

    17 min
  • 34 - Die rou proses (met Geraldine van Zyl)

    In vandag se episode gesels ek met Geraldine oor die rou proses. Sy vat ons deur die stappe van rou en bemoedig ons dat ons deur die proses kan werk met God se genade en hulp van ander. Lekker luister!

    As jy graag met haar in kontak wil kom vir berading kan jy gerus haar hier kontak: https://www.wellbeinginstitute.co.za/ 

    Sy deel ook die volgende liedjie met julle: Kari Jobe & Cody Carnes - The Blessing 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com


    27 min
  • 33 - Finasies is fun (met Adele Barnard)

    In vandag se episode gesels ek met Adele oor die ewige stryd van finansies. Sy gee so paar tips en gee ons bietjie 'n ander perspektief oor finansies. 

    As jy meer wil weet kan jy gerus haar kontak op www.adelebarnard.co.za of gaan loer op haar Instagram page. 


    Sy deel ook graag met jou die volgende liedjie: Jim Reeves - This world is not my home 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com

    29 min
  • 32 - Punt vs Komma (met Claudine Venter)

    In vandag se episode (wat ook reeds in 2021 opgeneem is) gesels ek met Claudine oor haar getuienis en journey met haar kanker diagnose en hoe sy deur die struggle God se goedheid en genade ervaar het. Lekker luister!

    As jy meer wil weet kan jy gerus haar kontak of op die CANSA website nog info gaan kry https://cansa.org.za/  

    Sy deel ook graag met jou die volgende liedjie: Desert Song - Hillsong Worship 

    Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 


    24 min
  • 31 - Boere en ladybugs (met Alri Vorster)

    In vandag se episode gesels ek met Alri oor haar journey van wag, boer soek 'n vrou en hoe God ons aanhou hoop gee en liefde wys deur soms net iets kleins soos 'n ladybug op ons pad te stuur. Lekker luister!

    Sy deel ook twee van haar gunsteling worship liedjies met julle:

    -Brandon Lake: Gratitude

    -Need to breathe: Who am I  

    Jy kan Beeldskoon volg op Instagram as @izellecreates_ of op die blog by beeldskoonblog.wordpress.com 

    23 min
  • 30- Gebed en Geloof (met Leandra Williamson)

    In vandag se episode (wat eintlik al in 2021 opgeneem is) gesels ek met Leandra wat ons vertel oor haar testimony van die belofte van haar jongste dogtertjie en hoe God Sy wil aan haar bekend gemaak het en alles uitgewerk het nes Hy belowe het. Lekker luister! 

    Julle kan Beeldskoon nou volg op Instagram as @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 

    22 min
  • 29 - Hello 2022

    In vandag se episode (meer as 'n jaar later) gesels ek bietjie oor een van my onlangse getuienisse en ook waarmee ek besig was vandat ons laas hier was. Ek sien uit na 'n nuwe seisoen van Beeldskoon. Lekker luister!

    Liedjie wat ek graag wil deel: Phil Wickham - It's always been you. 

    Julle kan Beeldskoon nou volg op Instagram as @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com 

    #jyisbeeldskoon  

    18 min
  • 28 - Hello 2021

    In vandag se episode deel ek bietjie my gedagtes oor die jaar wat voorlê asook my hoop vir die jaar voorentoe. Hoop jy kry ietsie waardevol tussen al die gebabbel. Lekker luister!

    Jy kan Beeldskoon ook op die volgende maniere kontak en volg:

    Instagram | Facebook | Spotify | Blog beeldskoonblog.wordpress.com

    19 min
  • 27 - Vriendinne (met Mizané Pieterse)

    In vandag se episode gesels ek weer met ons verhoudings expert Mizané. Ons gesels oor die verhouding wat ons met vriendinne het en die kompleksiteit wat soms daarmee gepaard gaan. Lekker luister!

    As jy meer wil weet of in kontak met haar wil kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak:

    www.mizanepieterse.com / 0832970900 / [email protected]

    Die worship liedjie sy graag met julle wil deel is van Elevation Worship - No one beside

    22 min
  • 26 - Van een mamma aan 'n ander (met Estelle Eloff)

    In vandag se episode gesels ek met Estelle, die mamma agter   Groeipyltjie. Ons gesels oor hoe Groeipyltjie onstaan het en hoe sy dinge   benader as 'n tuis-bly mamma. Lekker luister!

    Resources wat sy genoem het:

    Simone Davies - The Montesorri Toddler

    The Hidden Gem (Instagram en Youtube)


    Jy kan Estelle volg en kontak op die volgende maniere:

    Website: https://groeipyltjie.com/

    Instagram: https://www.instagram.com/groeipyltjie/

    Facebook:   https://www.facebook.com/pages/category/Personal-Blog/Groeipyltjie-112008710487399/

    Youtube:   https://www.youtube.com/channel/UC1HZoNdMDEc_HwPvC8ORUaQ/videos?disable_polymer=1


    Haar gunsteling worship liedjie: Tremble - Mosiac


    24 min

About Beeldskoon Podcast

From the publisher's feed

God het ons in Sy beeld geskape en die vrou so wonderlik kompleks gemaak. Kom gesels saam met ons oor vrou-wees en hoe God se hand elke dag in ons lewens 'n verskil maak.