Beeldskoon Podcast

35 - Dans met die Here (met Monique Badenhorst)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek met Monique oor haar journey van dans en hoe sy die volgende generasie van dansers encourage en empower om hulle lyfies te gebruik om God te eer. Die is ook die laaste episode van die seisoen, sien julle in 2023! Lekker luister! 

As jy graag met haar in kontak wil kom gaan loer gerus op www.thedancecompanysa.co.za

Sy deel ook die volgende liedjie met julle: Praise you in the storm - Natalie Grant 

Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert