Beeldskoon Podcast

34 - Die rou proses (met Geraldine van Zyl)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek met Geraldine oor die rou proses. Sy vat ons deur die stappe van rou en bemoedig ons dat ons deur die proses kan werk met God se genade en hulp van ander. Lekker luister!

As jy graag met haar in kontak wil kom vir berading kan jy gerus haar hier kontak: https://www.wellbeinginstitute.co.za/ 

Sy deel ook die volgende liedjie met julle: Kari Jobe & Cody Carnes - The Blessing 

Volg gerus Beeldskoon op Instagram onder @izellecreates_ of die blog op beeldskoon.wordpress.com


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert