
Sign up to save your podcasts
Or


Vandag gesels ek met Michelle van Ginger Grey oor haar journey van hoe sy haar eie aanlyn besigheid begin het. God het ons almal 'n talent gegee en sy vertel ons hoe sy en haar ma begin woeker het met hulle talente. Lekker luister!
Haar worship liedjie wat sy met julle wou deel: Casting Crowns - Nobody
By Izelle JoubertVandag gesels ek met Michelle van Ginger Grey oor haar journey van hoe sy haar eie aanlyn besigheid begin het. God het ons almal 'n talent gegee en sy vertel ons hoe sy en haar ma begin woeker het met hulle talente. Lekker luister!
Haar worship liedjie wat sy met julle wou deel: Casting Crowns - Nobody