Beeldskoon Podcast

09 - Singles en Commitment Deel 1 (met Mizané Pieterse)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek weer met Mizané ons verhoudings expert. Ons gesels oor die seisoen van single wees en die struikelblokke wat daarmee gepaard gaan. Lekker luister!

As jy meer wil weet of in kontak met haar wil   kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak:

www.mizanepieterse.com / 0832970900 / [email protected]

Die worship liedjie ek graag met julle wil deel   is van 'For King and Country - Control'  

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert