Groeipyne

1 Jan


Listen Later

Johan van Lill praat met dr. Gillian Arendse, Hoof: Sentrum vir Mentor-, Tutor- en Leierskapontwikkeling by die Universiteit Stellenbosch, oor die rol wat kombuiservarings in kinders se wiskundige en wetenskaplike ontwikkeling speel. Drie koskenners, Herman Lensing (kosredakteur by SARIE), Errieda du Toit (RSG se Huiskok) en Marinda Engelbrecht (Van Kokkedoor-faam), gee elkeen 'n resep wat jy met jou kinders in die kombuis kan aanpak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG