Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

1 Kor. 11:28,29| Hoe om die Nagmaal rég te vier


Listen Later

Die Nagmaal, sê die apostel in 1 Korintiërs 11:26 is verkondiging van Jesus se dood totdat hy kom. Nou is daar 'n waardige en 'n onwaardige wyse; 'n regte en 'n verkeerde manier om die Nagmaal te vier. Ons luister daarom vandag na wat die Skrif sê oor die regte manier van Nagmaal vier: ons moet o.a. onsself ondersoek - maar hoekom en hoe?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Gereformeerde Kerk Graaff-ReinetBy Marnix Boersema

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings