Naweekaktueel

1 Oct 2011


Listen Later

Vyfmiljoen Suid-Afrikaners rook. Dis 'n nare gewoonte wat geld kos, kanker kan veroorsaak en sosiaal toenemend onaanvaarbaar is. Dis hoekom die Nasionale Raad teen Rook, nou wil begin om drastiese stappe te doen om rokers te help ophou. Kanada het vroeër die week aangekondig dat 75-persent van alle sigaretpakkies se voor en agter kante in die land voortaan sal bestaan uit waarskuwings. Tans is die wetgewing die strengste ter wêreld en 'n voorbeeld wat die Direkteur van die Nasionale Raad teen Rook, Peter UCKO, graag sou wou navolg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NaweekaktueelBy RSG


More shows like Naweekaktueel

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners