Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.... more
FAQs about 100.5fm Nuus Klankgreep:How many episodes does 100.5fm Nuus Klankgreep have?The podcast currently has 172 episodes available.
August 30, 2024Antwoorde geëis na Huntington Lodge in Sabie afbrandDie DA eis antwoorde van Thaba Chweu-munisipaliteit oor hoekom daar geen reaksie van brandbestryders en plaaslike rampbestuurhoofde was toe 'n 100 jaar oue historiese gebou Dinsdagaand in Sabie afgebrand het nie. Volgens Sonja Boshoff van die DA is Huntington Lodge ‘n geskiedkundige gebou, maar kon die gemeenskap se pogings om die brand te blus nie slaag sonder die plaaslike ramp-reaksiesentrum nie – aangesien die hoofde nie hul fone geantwoord het nie. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more1minPlay
August 29, 2024Verkragter tot lewenslank gevonnis in WitbankDie Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange vonnis verwelkom wat die eMalahleni-streekhof 'n 49-jarige man opgelê het vir die verkragting van 'n 14-jarige meisie. Sy is in November 2014 deur 'n onbekende persoon aangeval terwyl sy na haar tante se huis in Klarinet gestap het. Die polisie-ondersoek het gelei tot die arrestasie van Patrick Nyaisi Mtsweni in 2023 nadat DNS hom met die oortreding verbind het. Die woordvoerder van die NVG in Mpumalanga, Monica Nyuswa, sê Mtsweni het skuldig gepleit. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more1minPlay
FAQs about 100.5fm Nuus Klankgreep:How many episodes does 100.5fm Nuus Klankgreep have?The podcast currently has 172 episodes available.