Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.
February 04, 2025Wêreldkankerdag: Pasiënte kan op meer, beter aandringWat is die jongste in diagnostiese hulpmiddels en vooruitgan in behandeling? Dr . Holger Wellman gesels op Wêreldkankerdag met Kies Koers....more13minPlay
February 03, 2025Honderde miljoene op spel oor onteieningswetDie Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat hy toekomstige befondsing aan Suid-Afrika sal sny totdat 'n volledige ondersoek oor die land se grondonteieningsbeleid voltooi is. Jaco Kleynhans van die Solidariteit-beweging vertel dat dit 'n verlies van tot $600 miljoen per jaar kan behels....more2minPlay
January 27, 2025Nina Brand borrel oor met talentDie plaaslike sangeres en liedjieskrywer Nina Brand het die Middag Game Drive kom vermaak met haar kitaar en filosofie van liedjies skryf....more14minPlay
January 23, 2025Hoekom jy aan Mev. Mpumalanga wil deelneemZané Botha, Mev. Mpumalanga, en Diana Roux, Mev. Ms Mpumalanga Provinsiaal, gesels met Sonop Ontbyt oor die proses om in te skryf en deel te neem aan hierdie kompetisie wat den doel het om vroue te bemagtig....more11minPlay
January 22, 2025LUR wil wetstoepassers se sigbaarheid verby feestyd verleng15 minder mense is tussen 1 Desember 2024 en 11 Januarie 2025 op Mpumalanga se paaie oorlede as in dieselfde feestyd die vorige jaar. Die LUR vir Gemeenskapsveilidheid, Jackie Macie, beplan om 'n flexi-skof vir verkeersbeamptes in te stel om hul sigbaarheid op die gevaarlikste paaie te verhoog oor naweke en snags....more14minPlay
January 20, 2025Gesonde leeftsyl: Wat pas by jou?Natalie Grobler, 'n dieëtkundige, het Saterdag tydens ontbyt saam met Charles in die ateljee kom kuier en goeie wenke gedeel vir 'n gesonder 2025....more25minPlay
January 20, 2025Begin 2025 met spesiale opvoering in Sudwala GrotteBegin 2025 op die regte noot en in styl met Ruhan du Toit en die Nocore Ensemble in konsert in die Sudwala Grotte. Johan Breytenbach van Rooikat en Walter Fourie van die geen-dirigent koor kuier by die Middag Game Drive....more10minPlay
January 17, 2025Fopoproep met Middag Game Drive #1'n Wonderlike ontvangsdame by Vets@66 was aan die ontvangkant van Coenie se eerste fopoproep op die Middag Game Drive....more4minPlay
January 16, 2025Carla maak Curro trotsCurro Nelspruit se top matriek presteerder in 2024, Carla Louw, het sewe onderskeidings behaal. Sy tel ook onder die top 1% van IEB-kandidate in Engelse huistaal en in die top 5% in vyf van haar vakke. Sy gesels met die Middag Game Drive....more8minPlay
January 15, 2025NHS weer Mpumalanga se topskoolHoërskool Nelspruit (NHS) is amptelik aangewys as die beste skool in Mpumalanga, met ’n 100%-matriekslaagsyfer en ‘n totaal van 366 onderskeidings. Sebastian van Heerden het nege onderskeidings en tel onder die topleerlinge in die provinsie. Hoofdogter, Zoe Scheepers, het sewe A-simbole....more12minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.