Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.... more
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld PODCAST:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld PODCAST have?The podcast currently has 162 episodes available.
February 14, 2023Straatdebat: Liefde op ValentynsdagDit is Valentynsdag en vandag is daar geen debat nie - slegs liefdesboodskappe. Denise het hulle gaan insamel....more4minPlay
February 10, 2023Oe-ê-ê Karin: Skoolseuns agter die pawiljoenAlmal wat vir Karin ken weet sy maak nie sommer moeilikheid nie, maar sy is behoorlik in die skande gesteek die week. Sy het regtig verwag die skoolhoof het haar en Cobus ontbied met beter nuus as wat hulle moes uitvind oor hul seun....more5minPlay
February 09, 2023Hoe nou gemaak met beurtkrag?Waar begin jy om te probeer uitpluis wat die beste manier is vir jou huis of onderneming om onafhanklik te (begin) raak van Eskom se elektrisiteit?Cobus Dolley, die bestuurder van Voltex Nelspruit, antwoord Charles se vrae....more17minPlay
February 09, 2023Musiekdebat: Refentse Morake"Musiek is vir my ‘n gaping in die realiteitsklou, ‘n ontsnapping in ‘n vervoerende beswyming van skepping en kuns…” sê Refentse. Hy gesels met Amanda oor onder meer sy liefde vir skryf....more4minPlay
February 08, 2023Laeveld Ervaring: 'n Groot jaar wag vir BarbertonVanjaar is 'n spesiale jaar vir Barberton wat verskeie mylpale vier. Sakemense werk ook hard om die dorp te vernuwe. Daar word ook hard baklei om die Wêrelderfenisgebied te begin ontwikkel. Linda Grimbeek van die KLCBT gesels met Robin....more22minPlay
February 07, 2023Straatdebat: Wat neem jy nie saam nie?Daar is sekere dinge wat jy bloot net nie saam met jou na 'n restaurant, werksfunksie of kuier by jou skoonma neem nie. Tog vind Denise uit dat mense met streng diëte soms hul eie kos na restaurante neem....more3minPlay
February 03, 2023Oe-ê-ê Karin: Te veel huiswerkKarin, wat nie skroom om die bestuurder te roep nie, is kwaad. Hierdie week is dit vir Zaantjie se skool wat haar toegooi onder huiswerk en take!Waar moet sy tyd kry om 'n jong dame so na haar ma se hart te wees?...more6minPlay
February 02, 2023Musiekdebat: Kevin LeoSy sangloopbaan het hom baie geleer van vasbyt, sê Kevin Leo. Die singende chef gesels met Amanda....more6minPlay
February 01, 2023Laeveld Ervaring: Energie Expo eersdaagsTeken 21 Februarie in jou dagboek aan wanneer die indaba oor die kragkrisis in Mbombela plaasvind. Linda Grimbeek van die KLCBT gesels met Robin hieroor asook verkeersligte aanneem en "Under the Gazebo" in die middedorp....more22minPlay
January 31, 2023Straatdebat: Hoe na is jy aan jou vriendeVriendskap is kosbaar en moet gekoester word. Denise gaan vind uit hoe gereeld mense hul vriende sien, waar hulle uit hang en wat hulle alles met mekaar deel....more3minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld PODCAST:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld PODCAST have?The podcast currently has 162 episodes available.