Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.... more
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld PODCAST:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld PODCAST have?The podcast currently has 162 episodes available.
November 17, 2022Musiekdebat: Nadine BlomNadine Blom het reeds groot sukses in haar loopbaan behaal, en koester nog groot drome. Sy verklap hulle aan Amanda en gesels oor verhoogvrees en hoe om haar private lewe uit die openbaar te hou....more9minPlay
November 15, 2022Straatdebat: So lyk Laeveld gesinne se aandroetinesEet gesinne nog saam? Hoe lyk familietyd te midde van die chaos van buitemuurse aktiwiteite?Denise het gaan uitvind hoe lyk Laeveld gesinne se aandroetines....more5minPlay
November 10, 2022Musiekdebat: Chris Coetzer'n Sanger moet hul ore soos hul stemme soos 'n spier oefen, sê die klassieke kunstenaar, Chris Coetzer (ook een van Suid-Afrika se Drie Tenore saam met Philip Kotze en Jannie Moolman). Hy het met Amanda gesels oor die harde werk wat dit vir 'n sanger verg om mense se harte te wen....more9minPlay
November 02, 2022Musiekdebat: Quentin PrinslooAmanda gesels met die sanger-liedjieskrywer, akteur en reisiger Quentin Prinsloo oor sy loopbaan, sosiale media en sy musikale ikone....more6minPlay
November 02, 2022Straatdebat: Ken jy nog jou bure?Denise het in die Laeveld gaan uitvind: Ken mense nog hul bure? Kuier hulle soms saam? Luister weer hier na wat mense sê....more4minPlay
November 01, 2022Straatdebat: Watter geslag is die beter bestuurders? Deel II'n Vraag vir die eeue: Wie bestuur beter - mans of vroue?Amanda het gaan uitvind om dié vraag eens en vir altyd uit te pluis...more6minPlay
October 25, 2022Straatdebat: Watter geslag is die beter bestuurders? Deel I'n Vraag vir die eeue: Wie bestuur beter - mans of vroue?Amanda het gaan uitvind om dié vraag eens en vir altyd uit te pluis....more8minPlay
October 18, 2022Straatdebat: Het jy 'n mediese fonds?Met die verandering van die seisoene is almal skielik siek. Denise het gaan uitvind of inwoners ook meer siek word sedert die maskers, hande was en ontsmetting van Covid-19 weggeval het. Natuurlik is die groot vraag: Wie het 'n mediese fonds?...more5minPlay
October 13, 2022Musiekdebat: Daar is 'n engel in my koskasAmanda gesels vandeesweek met die kunstenaar Willie Strauss oor alles en nog wat....more4minPlay
October 11, 2022Straatdebat: Storietyd - lees of kyk?"Vandag se kinders" het mos vierkantige oë, of hoe? Amanda gaan vind by kleintjies uit of hulle nog lief is vir lees (of om voor gelees te word)....more4minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld PODCAST:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld PODCAST have?The podcast currently has 162 episodes available.