Johan van Lill praat oor kinderveiligheid met opvoedkundige sielkundige Marietha Robbertse. Sy gee wenke oor hoe om jou kinders veilig te hou. En Monique Strydom van die organisasie Matla A Bana vertel hoe 'n mens 'n kindermolesteringsaak by die polisie aanmeld.