Beeldskoon Podcast

11 - Netwerk van vriendinne (met Karin Malan)


Listen Later

In vandag se episode gesels ek met Karin oor hoe God hierdie jaar haar netwerk van vriendinne gebruik het om haar te bless. Ons gesels oor die belangrikheid om 'n netwerk van geestelike vriendinne in plek te hê. Lekker luister!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert