Wie is ek?

12 Feb


Listen Later

Is jy verloof, of het jy onlangs 'n nuwe verhouding met iemand begin? Hoe weet jy die persoon is die een vir jou? Is die liefde waarlik genoeg om 'n verhouding te laat werk?Louis en Lise gesels oor hierdie vrae, en kyk na maniere om 'n sterk en gelukkig verhouding of huwelik te verseker.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG