Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 623 episodes available.
February 13, 2026Wie is ek? 13 Februarie 2026Kan herinneringe genesend wees? En, werk aanlynterapie regtig, of voel dit net so?...more21minPlay
February 06, 2026Wie is ek? 6 Februarie 2026Het jy geweet een vraag kan jou hele verhouding laat wankel? “Is dit net ek, of is iets fout? En het jy geweet gaslighting begin dikwels só subtiel dat jy eers aan jouself begin twyfel voordat jy ooit aan iemand anders dink?...more21minPlay
January 30, 2026Wie is ek? 30 Januarie 2026Hoekom selfsny of selfbeseer mense? Hoe beïnvloed die weer en lig jou gemoed?...more20minPlay
January 23, 2026Wie is ek? 23 Januarie 2026Kan jy ongelukkig wees sonder enige groot rede? Wat is die mites oor introverte en ekstroverte?...more21minPlay
January 16, 2026Wie is ek? 16 Januarie 2026Wat is die verskil tussen psigopatie en sosiopatie? Is werk/lewe-balans ’n mite of ’n moontlikheid?...more22minPlay
January 09, 2026Wie is ek? 9 Januarie 2026Ons kyk na die verskil tussen angsaanvalle en paniekaanvalle, en na sielkunde van “selfies” en sosiale media-filters....more23minPlay
January 02, 2026Wie is ek? 2 Januarie 2025Wat beteken dit om werklik te verander? Hoekom is selfdiagnose gevaarlik?...more22minPlay
December 26, 2025Wie is ek? 26 Desember 2025Help TikTok-terapie, of mislei dit? Kry jy paniekaanvalle in 'n groep?...more22minPlay
December 19, 2025Wie is ek? 19 Desember 2025Hoe hou jy op om te “oor-dink”? Hoe stel ek gesonde grense?...more23minPlay
December 12, 2025Wie is ek? 12 Desember 2025Hoe hanteer jy rou oor die feestyd? Hoe kalmeer jy jou liggaam vinnig, en hoekom is dit nodig?...more22minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 623 episodes available.