Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 630 episodes available.
January 23, 2026Wie is ek? 23 Januarie 2026Kan jy ongelukkig wees sonder enige groot rede? Wat is die mites oor introverte en ekstroverte?...more21minPlay
January 16, 2026Wie is ek? 16 Januarie 2026Wat is die verskil tussen psigopatie en sosiopatie? Is werk/lewe-balans ’n mite of ’n moontlikheid?...more22minPlay
January 09, 2026Wie is ek? 9 Januarie 2026Ons kyk na die verskil tussen angsaanvalle en paniekaanvalle, en na sielkunde van “selfies” en sosiale media-filters....more23minPlay
January 02, 2026Wie is ek? 2 Januarie 2025Wat beteken dit om werklik te verander? Hoekom is selfdiagnose gevaarlik?...more22minPlay
December 26, 2025Wie is ek? 26 Desember 2025Help TikTok-terapie, of mislei dit? Kry jy paniekaanvalle in 'n groep?...more22minPlay
December 19, 2025Wie is ek? 19 Desember 2025Hoe hou jy op om te “oor-dink”? Hoe stel ek gesonde grense?...more23minPlay
December 12, 2025Wie is ek? 12 Desember 2025Hoe hanteer jy rou oor die feestyd? Hoe kalmeer jy jou liggaam vinnig, en hoekom is dit nodig?...more22minPlay
December 05, 2025Wie is ek? 5 Desember 2025Wat is emosionele intelligensie? Hoe werk gewoontes in ons brein?...more23minPlay
November 28, 2025Wie is ek? 28 November 2025Wat is uitbranding? Hoe werk anti-depressante?...more23minPlay
November 21, 2025Wie is ek? 21 November 2025Hoekom ontwikkel mense fobies? Hoekom lyk depressie by mans anders?...more23minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 630 episodes available.