Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 646 episodes available.
October 17, 2025Wie is ek? 17 Oktober 2025Hoe kan ’n jy op ‘n psigiese vlak toets om te kyk of jy oukei is? Waarom is mans minder geneig om hulle emosies te wys?...more22minPlay
October 10, 2025Wie is ek? 10 Oktober 2025Hoe herken mens subtiele manupilasie? Kan ‘n persoon herstel van ‘n persoonlikheidsversteuring?...more21minPlay
October 03, 2025Wie is ek? 3 Oktober 2025Hoekom sukkel ons om vir hulp te vra? En, wat doen konstante “doomscrolling” aan jou brein?...more20minPlay
September 26, 2025Wie is ek? 26 September 2025Hoe hanteer jy frustrasie? Ons kyk na wat dit is, en die impak wat dit het....more22minPlay
September 19, 2025Wie is ek? 19 September 2025Wraak-slaaptyduitstel verwys na die gewoonte om laat in die nag wakker te bly as 'n manier om beheer oor 'n mens se tyd te herwin, dikwels ten koste van broodnodige slaap. Hierdie gedrag is algemeen onder individue met besige skedules, angstige mense en ouers. Vind uit hoekom hierdie gedrag uiters ongesond kan wees....more22minPlay
September 12, 2025Wie is ek? 12 September 2025Slaap is 'n belangrike aspek van ons lewe, en speel 'n deurslaggewende rol in ons fisiese en geestelike welstand. Navorsing beklemtoon die belangrikheid van slaap in die handhawing van goeie gesondheid, met studies wat wys dat ;n slaaptekort kan lei tot verswakte kognitiewe funksie, ‘n verhoogde risiko van chroniese siektes en geestesgesondheidsprobleme....more22minPlay
September 05, 2025Wie is ek? 5 September 2025Wie moet jy gaan sien wanneer dinge nie meer reg voel nie?...more22minPlay
August 29, 2025Wie is ek? 29 Augustus 2025Indringersindroom is die gevoel 𝐨𝐦 𝐯𝐚𝐥𝐬 𝐭𝐞 𝐰𝐞𝐞𝐬, 𝐨𝐟 𝐨𝐧𝐯𝐞𝐫𝐝𝐢𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐬𝐮𝐤𝐬𝐞𝐬 te hê, in weerwil van bewyse van bekwaamheid. Ons ondersoek hierdie sielkundige verskynsel waar individue twyfel aan hulle prestasies en soos indringers voel....more22minPlay
August 22, 2025Wie is ek? 22 Augustus 2025Ons bespreek mede-afhanklikheid in verhoudings, waar een persoon 'n ander persoon se verslawing of ongesonde gedrag moontlik maak, of ondersteun. Daar is kundige insigte en praktiese raad om jou te help om mede-afhanklike patrone in jou eie verhoudings te herken en aan te pak....more22minPlay
August 15, 2025Wie is ek? 15 Augustus 2025Ons kyk na die belangrikheid van vriendskappe in ons lewe, en beklemtoon die impak daarvan op geestelike en emosionele welstand. Daar is praktiese raad om jou te help om betekenisvolle vriendskappe te kweek en te koester. Vriendskappe bied emosionele ondersteuning, verminder stres en verhoog gevoelens van behoort en geluk....more22minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 646 episodes available.