Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 595 episodes available.
April 19, 2024Wie is ek? 19 April 2024Kleptomanie is 'n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het nie. Dit verskil van gewone diefstal, wat gemotiveer word deur die waarde wat die gesteelde items vir die dief inhou....more22minPlay
April 12, 2024Wie is ek? 12 April 2024Almal van ons het al ‘n wit leuentjie vertel, maar sekere mense lieg aanhoudend oor alles. Wat is hulle doel? Om jou seer te maak, om hulleself te beskerm, of om jou te manupileer?...more23minPlay
April 05, 2024Wie is ek? 5 April 2024Wat is die verskil tussen ‘n introvert en ‘n ekstrovert? Hoekom is dit nodig om te verstaan? Watter verskil sal dit aan al jou verhoudings in jou lewe maak? Vind uit of jy ‘n introvert of ‘n ekstrovert is....more25minPlay
March 22, 2024Wie is ek? 22 Maart 2024Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Alles voel helderder, mooier en meer opwindend. Maar wat as hierdie gevoel ‘n obsessie raak, en jy aanhoudend verhoudings agterlaat om oor en oor en oor hierdie euforie te ervaar? Ons vind meer uit oor liefdesverslawing....more24minPlay
March 15, 2024Wie is ek? 15 Maart 2024Hoë konflik kan verstaan word wanneer dit binne die huwelik plaasvind en lei tot egskeiding, maar wat gaan verkeerd as die konflik hoog bly en selfs aanhou, lank ná die egskeiding. Wat gebeur met die kinders?...more25minPlay
March 08, 2024Wie is ek? 8 Maart 2024Ons fokus op raar-maar-waar-fobies. Hoekom ervaar sommige mense hierdie onbeheersde vrees? Waar kom fobies vandaan?...more25minPlay
March 01, 2024Wie is ek? 1 Maart 2024Wat as ander nie van my hou nie? Wat as ek nie van myself hou nie? Hoe kan jy aanleer of aanvaar hoe jy is en wie jy is? Watter verskil kan dit aan jou lewenskwaliteit maak?...more25minPlay
February 23, 2024Wie is ek? 23 Februarie 2024Ons almal probeer om die lewe met soveel positiwiteit moontlik aan te pak, maar wat as jou metode jou negatief affekteer? Kom vind meer uit oor toksiese positiwiteit....more24minPlay
February 16, 2024Wie is ek? 16 Februarie 2024Dit gebeur dikwels dat 'n klein persentasie van die samelewing 'n splitsing, of breek met realiteit ervaar. Dit veroorsaak dat hulle dinge hoor en sien wat nie vir ander mense bestaan nie. Dit kan vreeslike angs vir ‘n indiwidu veroorsaak....more25minPlay
February 09, 2024Wie is ek? 9 Februarie 2024Om verlies te verwerk, is een van die moeilikste prosesse om as mens deur te gaan. Wat is die ervaring van normale verlies, en wanneer moet mens die ondersteuning van ander inroep?...more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 595 episodes available.