Beeldskoon Podcast

12 - Ma en Dogter chats


Listen Later

In die eerste episode van 2020 deel ek weer 'n bietjie van my hart en ek gesels met my dogtertjie oor allerhande dinge. Ek glo dat hierdie jaar 'n significant jaar gaan wees en vertrou dat God groot planne het met die stories wat ons hier deel. Lekker luister!


Liedjie wat sy graag met jou wou deel: Hillsong - What a beautiful name it is

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beeldskoon PodcastBy Izelle Joubert