Naweekaktueel

12 Nov 2016


Listen Later

Die legendariese Kanadese sanger, skrywer en digter, Leonard Cohen, is vandeesweek op die ouderdom van 82 oorlede. Teen die einde van sy lewe het hy vrymoedig oor die dood gepraat. Sy brief aan sy muse, Marianne Ihlen, kort voor haar dood, het die wêreld aangegryp. Koos van der Merwe, 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar, het baie van Cohen se werk vertaal in Afrikaans. Hy het hierdie unieke ervaring met Marlinee Fouche gedeel, vandat hy die eerste keer meegesleur is deur Cohen se musiek, tot die uiteindelike oproep in 'n visvangwinkel...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NaweekaktueelBy RSG


More shows like Naweekaktueel

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners