Hierdie week grawe ek saam met Rapport se Leighton Koopman en Dawie Boonzaaier deur Suid-Afrika se Superrugby moeras op soek na hoop vir die toekoms.
Ons neem die Proteas se toer na Sri Lanka onder oë met die terugkeer van Dale Steyn en die leemte van AB de Villiers.
Daarna pak ons die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rusland wat tans help om die Superrugby tragedie te onderdruk.
Ons sluit af met voorspellings vir die naweek se Superrugby-stryde.
Hardloop tyd:
Deel 1: Superrugby (0m 49s)
Deel 2: Rugbynuus (23m 20s)
Deel 3: Proteas toer Sri Lanka (35m 41s)
Deel 4: Wêreldbeker-sokkertoernooi (49m 50s)
Deel 5: Superbru voorspellings (01h 06m 27s)
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Android, Spotify en SoundCloud.