Naweekaktueel

13 Apr 2013


Listen Later

Frankryk het die week aangekondig dat hy die mensgemaakte chemikalieë, Bisphenol Poli-karbonaat A oftewel BPA, in baie meer produkte gaan verban. Die Franse het reeds die gebruik van BPA in 2010 in bababottels verbied en Suid-Afrika het dieselfde in Oktober 2011 gedoen. Franse wetenskaplikes is egter bekommerd oor die gebruik van die spesifieke chemikalieë in kwitansiepapier en glo swanger vroue wat byvoorbeeld in supermarkte agter kasregisters werk is veral kwesbaar. Die hoof van navorsing by CANSA, dr. Carl Albrecht, verduidelik waaroor die bohaai gaan...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NaweekaktueelBy RSG


More shows like Naweekaktueel

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners