Hierdie week kom gesels Leighton Koopman en Tiaan Theart oor die tweede laaste rondte groepwedstryde van 2018 se Superrugby seisoen.
Behalwe vir die wedstryde self kyk ons na Robbie Fleck se toekoms as Stormers-afrigter en WP Rugby se finansiële verknorsing.
Ons maak voorspellings vir die komende naweek se laaste rondte wedstryde voordat ons aanbeweeg na die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Hardloop tyd:
Deel 1: Superrugby terugblik (0m 45s)
Deel 2: Wêreldbeker-sokkertoernooi terugblik en halfeindstryd voorspellings (32m 20s)
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Android podcasts, Spotify en SoundCloud.