Sign up to save your podcasts
Or

In vandag se episode gesels ek met Leandie oor hoe Jesus ons harte ken en hoe Hy hy haar hart eendag op 'n vreemde manier kom aanraak het, asook hoe die rippple effect van daai een klein briefie groter geword het. Lekker luister!
As jy verder van Bid is Braaf wil weet - https://www.facebook.com/bidisbraaf/
Leandie wil graag die liedjie met julle deel - Chris Tomlin: Your Heart
By Izelle JoubertIn vandag se episode gesels ek met Leandie oor hoe Jesus ons harte ken en hoe Hy hy haar hart eendag op 'n vreemde manier kom aanraak het, asook hoe die rippple effect van daai een klein briefie groter geword het. Lekker luister!
As jy verder van Bid is Braaf wil weet - https://www.facebook.com/bidisbraaf/
Leandie wil graag die liedjie met julle deel - Chris Tomlin: Your Heart