Hoe verklaar jy dit?

13 Nov


Listen Later

Hoekom maak die ysterklip in die suidooste van Namibië geluide van verskillende toonhoogtes as 'n mens dit teen mekaar kap? Hoe sou dit die seisoene beïnvloed het as die aarde nie teen 23 grade gekantel was nie? Hoekom beskadig sneeu nie plante soos wat die geval met ryp is nie? En hoe gaan 'n entemoloog te werk om 'n “dierasie” aan die hand van 'n skets en 'n volledige beskrywing van 'n luisteraar te identifiseer?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG