Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 673 episodes available.
August 31, 2025Hoe verklaar jy dit? 31 Augustus 2025Is die jag van diere ʼn goeie of slegte ding vir die ekologie, en hoe kan iemand seker wees? Hoekom word sodawater van koolsuurgas en CO2 gemaak, en nie van suurstof en O2 nie?...more23minPlay
August 24, 2025Hoe verklaar jy dit? 24 Augustus 2025Is dit so dat insekte mekaar kan naboots, en indien wel, wat sou die rede hiervoor wees? Voed muskiete op paddas?...more23minPlay
August 17, 2025Hoe verklaar jy dit? 17 Augustus 2025‘n Slang en ’n voël - watter een is die predator? Hoe het vervloë dae se kristalradios gewerk?...more23minPlay
August 10, 2025Hoe verklaar jy dit? 10 Augustus 2025Daar is ‘n droë dam, bietjie reën en die babers is vollop, waar kom hulle vandaan? Wat beïnvloed die tyd wanneer bome uitloop, en hoekom is dit nie altyd dieselfde tyd nie?...more24minPlay
August 03, 2025Hoe verklaar jy dit? 3 Augustus 2025As duiwe so volop is, hoekom vang valke en arende selde of ooit een? Moes daar, in terme van evolusie, nie 'n aanwas van roofvoëls plaasgevind het teen hierdie tyd nie? Hoe kommunikeer walvisse en dolfyne met behulp van klank onder die water?...more24minPlay
July 27, 2025Hoe verklaar jy dit? 27 Julie 2025Hoe werk aposematisme by insekte om d.m.v. kleure en geure roofdiere af te skrik? Wat maak die Namib-duinadder uniek?...more22minPlay
July 20, 2025Hoe verklaar jy dit? 20 Julie 2025Mense met sinestesie kan kleure sien wanneer musiek speel, of geure proe wanneer hulle sekere woorde hoor. Hoe word spieëlaanraking-sinestesie verklaar? Wat beïnvloed of veroorsaak temperatuur?...more23minPlay
July 13, 2025Hoe verklaar jy dit? 13 Julie 2025Wat gebeur in ‘n kameelperd se elelange nek en keel wanneer hulle water drink, en hoe affekteer hulle bene se posisie die drinkproses? Hoe werk aposematisme by insekte om d.m.v. kleure en geure roofdiere af te sit?...more23minPlay
July 06, 2025Hoe verklaar jy dit? 6 Julie 2025Hoe het die rotsluislang die ekostelsels in Suid-Afrika beïnvloed, en watter bewaringspogings is daar om hierdie spesie te beskerm? Hoekom is daar ‘n skielike toename in groot bruin motte in die Vrystaat?...more23minPlay
June 29, 2025Hoe verklaar jy dit? 29 Junie 2025By die Augrabiese Waterval is strepe teen die berg opgelet. Wat het die strepe veroorsaak? Kan ‘n troosmiddel (placebo) mense regtig beter maak, of is dit alles maar net in die persoon se kop?...more23minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 673 episodes available.