Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.
July 27, 2025Hoe verklaar jy dit? 27 Julie 2025Hoe werk aposematisme by insekte om d.m.v. kleure en geure roofdiere af te skrik? Wat maak die Namib-duinadder uniek?...more22minPlay
July 20, 2025Hoe verklaar jy dit? 20 Julie 2025Mense met sinestesie kan kleure sien wanneer musiek speel, of geure proe wanneer hulle sekere woorde hoor. Hoe word spieëlaanraking-sinestesie verklaar? Wat beïnvloed of veroorsaak temperatuur?...more23minPlay
July 13, 2025Hoe verklaar jy dit? 13 Julie 2025Wat gebeur in ‘n kameelperd se elelange nek en keel wanneer hulle water drink, en hoe affekteer hulle bene se posisie die drinkproses? Hoe werk aposematisme by insekte om d.m.v. kleure en geure roofdiere af te sit?...more23minPlay
July 06, 2025Hoe verklaar jy dit? 6 Julie 2025Hoe het die rotsluislang die ekostelsels in Suid-Afrika beïnvloed, en watter bewaringspogings is daar om hierdie spesie te beskerm? Hoekom is daar ‘n skielike toename in groot bruin motte in die Vrystaat?...more23minPlay
June 29, 2025Hoe verklaar jy dit? 29 Junie 2025By die Augrabiese Waterval is strepe teen die berg opgelet. Wat het die strepe veroorsaak? Kan ‘n troosmiddel (placebo) mense regtig beter maak, of is dit alles maar net in die persoon se kop?...more23minPlay
June 22, 2025Hoe verklaar jy dit? 22 Junie 2025Is dit waar dat daar tans geen teengif vir slangbyte in Suid-Afrika is nie? Hoe het water ontstaan op aarde?...more23minPlay
June 15, 2025Hoe verklaar jy dit? 15 Junie 2025Hoe haal die oranjelonglose-spinnekop asem as dit nie longe het nie? Is houtkewers gevaarlik vir mense? Sosialiseer insekte, en watter lesse kan ons uit hulle kommunikasie leer?...more23minPlay
June 08, 2025Hoe verklaar jy dit? 8 Junie 2025Wat presies is ekosisteemdienste, en hoe noodsaaklik is dit vir menslike welstand? Wat maak die Tambotieboom so ongelooflik?...more22minPlay
June 01, 2025Hoe verklaar jy dit 1 Junie 2025Wat is klipsweet, en watter rol speel dit in parfuum? Hoe is dit moontlik dat ‘n stralekrans om iemand se kop gevorm kan word, en wat is die presiese omstandighede om dit te kan vasvang?...more24minPlay
May 25, 2025Hoe verklaar jy dit? 25 Mei 2025Is dit waar dat spraak voor die genus Austrolopiticus nie moontlik was nie aangesien hulle in daardie stadium nie beskik het oor 'n tongbeen of hyoïdbeen nie? En, ons sit die gesprek oor inseksosialisering voort....more22minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.