Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.
December 14, 2025Hoe verklaar jy dit? 14 Desember 2025Hoekom verander ‘n springkaan van kleur nadat hy die blom van ‘n sterlizia gevreet het? Hoe is dit vir geitjies moontlik om teen mure, selfs plafonne, te hardloop?...more23minPlay
December 07, 2025Hoe verklaar jy dit? 7 Desember 2025Wat is die verhouding tussen plante en insekte – wie voed eintlik die ander? Wat is die doel van die vagus-senuwee?...more24minPlay
November 30, 2025Hoe verklaar jy dit? 30 November 2025Die boomslang het ‘n slegte reputasie, maar is al die gruwelstories waar? Wat sou gebeur as ons nooit weer tuin sou maak nie, en ons los alles om self te groei en oorleef?...more24minPlay
November 23, 2025Hoe verklaar jy dit? 23 November 2025Hoe hoog vlieg voëls? Hoe dra die bergskilpad by tot saadverspreiding in die Suid-Afikaanse ekostelsel?...more23minPlay
November 16, 2025Hoe verklaar jy dit? 16 November 2025Hoe beïnvloed die hoek van 'n oprit die beweging van 'n voorwerp wat daar af rol? Wat is die mees fassinerende voorbeeld van simbiose wat Dave Pepler in sy navorsing teëgekom het? Wat kan dit ons oor die natuurlike wêreld leer?...more23minPlay
November 09, 2025Hoe verklaar jy dit? 9 November 2025‘n Luisteraar het ‘n videogreep ingestuur waar ‘n kewer ‘n ander laat ontplof! Waar gaan daar aan? Hoe verander sekere spesies van geslag? Watter omstandighede veroorsaak hierdie verandering?...more23minPlay
November 02, 2025Hoe verklaar jy dit? 2 November 2025Hoe verskil waterkewers van landlewende kewers? Wat presies is ryp, onder watter weersomstandighede vorm dit, en wat is die verskillende soorte ryp?...more24minPlay
October 26, 2025Hoe verklaar jy dit? 26 Oktober 2025Die wonder van vlug – mense vra gereeld hoe dit moontlik is vir vliegtuie om op te styg en in die lug te bly. Hoe is dit moontlik dat ‘n klip van 100 x 55mm en ‘n gewig van 160 gram, in ‘n bosbok se maag gevind is. Eet hulle klippe?...more24minPlay
October 19, 2025Hoe verklaar jy dit? 19 Oktober 2025Wat maak Suid-Afrika se orgedieë só spesiaal teenoor spesies in ander lande? Hoe pas sekere insekte in die ekostelsel in?...more21minPlay
October 12, 2025Hoe verklaar jy dit? 12 Oktober 2025Mannetjie-voëls is gewoonlik meer kleurvol as die wyfie. Is dit dieselfde geval by reptiele? Wat is die mees verrassende of teen-intuitiewe bevinding wat uit die navorsing oor insek/plant-interaksies kom?...more23minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 708 episodes available.