
Sign up to save your podcasts
Or


Het jy al ooit gewonder hoe klank diere se gedrag, kommunikasie en hulle oorlewing beïnvloed?En hoe sekere organismes kan leef in plekke waar niks anders kan oorleef nie - van ys tot kookwater? Ons ontbloot die ongelooflike maniere waarop die natuur aanpas en oorleef.
By RSGHet jy al ooit gewonder hoe klank diere se gedrag, kommunikasie en hulle oorlewing beïnvloed?En hoe sekere organismes kan leef in plekke waar niks anders kan oorleef nie - van ys tot kookwater? Ons ontbloot die ongelooflike maniere waarop die natuur aanpas en oorleef.