Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 725 episodes available.
February 01, 2026Hoe verklaar jy dit? 1 Februarie 2026Waarom dryf bote op water, maar rotse sink? Wat het simbiose te doen met die maak van parfuum?...more24minPlay
January 25, 2026Hoe verklaar jy dit? 25 Januarie 2026Wat is die kikkervis-garnaal, en watter rol vervul dit in sy ekostelsel? Wie het die grootste impak gehad op die benaming van diere en insekte in Suid-Afrika?...more20minPlay
January 18, 2026Hoe verklaar jy dit? 18 Januarie 2026Wat is die mag van kamoflering by insekte en diere? Hoe produseer sonbesies hulle klank, en hoe is dit moontlik dat sonbesies elke x-hoeveelheid jare klokslag verskyn en verdwyn?...more24minPlay
January 11, 2026Hoe verklaar jy dit? 11 Januarie 2026Hoe algemeen is dit om ‘n perdehaarwurm in ‘n bidspringkaan te vind? Hoekom moet ons ons selfoonbatterye vol laai voor eerste gebruik, en is dit nodig om altyd jou battery vol te laai daarna?...more22minPlay
January 04, 2026Hoe verklaar jy dit? 4 Januarie 2026Watter stappe moet jy doen wanneer ‘n slang jou hond pik? Hoekom is katte minder die slagoffer van slange? Wat is die verhouding tussen insekte en plante? Wanneer suig die insek, en wanneer kou hulle?...more23minPlay
December 28, 2025Hoe verklaar jy dit? 28 Desember 2025Tydens die wintermaande is sekere swaeltjies in die Vrystaat gewaar. Het hulle die emigrasiebus verpas? Hoe kwaak ‘n padda? Is daar stembande, of is dit ‘n klank wat die ly produseer?...more22minPlay
December 21, 2025Hoe verklaar jy dit? 21 Desember 2025Waarom het teleskope geboë spieëls of lense om voorwerpe in die verte te vergroot? Hoe is dit dat die Piet-my-vrou so skielik uit die niet verskyn, en aanhoudend roep? Waar is hulle tydens die wintermaande?...more23minPlay
December 14, 2025Hoe verklaar jy dit? 14 Desember 2025Hoekom verander ‘n springkaan van kleur nadat hy die blom van ‘n sterlizia gevreet het? Hoe is dit vir geitjies moontlik om teen mure, selfs plafonne, te hardloop?...more23minPlay
December 07, 2025Hoe verklaar jy dit? 7 Desember 2025Wat is die verhouding tussen plante en insekte – wie voed eintlik die ander? Wat is die doel van die vagus-senuwee?...more24minPlay
November 30, 2025Hoe verklaar jy dit? 30 November 2025Die boomslang het ‘n slegte reputasie, maar is al die gruwelstories waar? Wat sou gebeur as ons nooit weer tuin sou maak nie, en ons los alles om self te groei en oorleef?...more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 725 episodes available.