Groeipyne

14 Aug


Listen Later

Johan van Lill gesels met twee sielkundiges oor ouers wat hulle kinders oppiep en die gevolge daarvan. Ouers en versorgers sal alles doen om hulle kinders te beskerm. Wanneer is dit te veel dat dit hulle toekoms sal benadeel? Sommige ouers hardloop nader as hulle kinders struikel, of maak 'n afspraak by die dokter as daar net die geringste teken van 'n loopneus is. Party ouers bel selfs die kleuterskool al om die uur! Hoe weet jy as jy jou kind oppiep of nie? Hier is raad vir paranoïese ma's.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG