Die Johannesburgse Hooggergshof het beslis dat mynwerkers wat aan silikose of tuberkulose gesterf het, ingesluit kan word by 'n groepsgeding of klasaksie teen goudmynmaatskappye. Suzanne Paxton het reaksie gekry by een van die regsverteenwoordigers van die mynwerkers, Richard Spoor.