Naweekaktueel

15 Feb 2014


Listen Later

Eienaars van uitheemse troeteldiere is omgekrap, want 'n beoogde nuwe wet in Gauteng kan hierdie diere onwettig maak. Die LUR belas met omgewingsake in Gauteng het Vrydag 'n inligtingsessie vir belanghebbendes by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou. Troeteldiereienaars en -handelaars sou gister 'n petisie met hulle bekommernisse aan die LUR oorhandig. Ivor Price praat hieroor met advokaat Marthinus Kruger, wat die buideldiervereniging, sugarglider.co.za, verteenwoordig en 'n veearts, dr. Dorianne Elliot, van die Voël en Uitheemse Dierekliniek by Onderstepoort in Pretoria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NaweekaktueelBy RSG


More shows like Naweekaktueel

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners