Rand en sent

15 Feb 2015


Listen Later

Hoe bepaal jy die vervangingswaarde van jou huishoudelike items vir korttermynversekering? Hoe werk belasting op jou aftree-neseier as jy die dag ophou werk? En hoe wys is dit om jou pensioen voortydig in kontant om te sit? Helen Ueckermann praat hieroor met Elmarie Twilley van die korttermynversekeraar VirSeker, Sonia du Plessis van Brenthurst Wealth, en Andre Venter van die vakbond UASA.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rand en sentBy RSG