Kan 'n mens met behulp van 'n koeldrankstrooitjie bepaal of 'n waatlemoenryp is? Wat veroorsaak die verskillende kleure van water in damme? En uit watter era dateer die klipwerktuie wat veral in die Karoo in die veld rondlê?