Sign up to save your podcasts
Or

In vandag se episode vertel ons verhoudings expert Mizané vir ons haar liefdes verhaal. Sy wys dat dit nie altyd liefde op eerste oog opslag is nie en dat God 'n plan vir ons verhoudings het al dink ons glad nie so nie. Lekker luister!
As jy meer wil weet of in kontak met haar wil kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak:
www.mizanepieterse.com / 0832970900 / [email protected]
Sy deel graag ook die volgende liedjie met julle: United Pursuit - Hidden
By Izelle JoubertIn vandag se episode vertel ons verhoudings expert Mizané vir ons haar liefdes verhaal. Sy wys dat dit nie altyd liefde op eerste oog opslag is nie en dat God 'n plan vir ons verhoudings het al dink ons glad nie so nie. Lekker luister!