Nuus

16 dae: GBV eis 'n groot tol


Listen Later

Namibië het amptelik sy 2025-veldtog vir die 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebaseerde Geweld van stapel gestuur. Die veldtog, wat tot 16 Desember duur, is daarop gemik om bewustheid te verhoog en te pleit vir die uitwissing van geweld teen vroue en meisies. Die minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, Emma Kantema-Gaomas, sê geslagsgeweld eis 'n groot tol op die Namibiese samelewing.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings