'n Agt-en-dertigjarige privaat toergids is in hegtenis geneem nadat 'n 69-jarige Kanadese toeris in die Krugerwildtuin in Mpumalanga doogeskiet is. Die voorval het Woensdagaand by 'n konsessie- braai- en piekniekplek naby die Phabeni-hek plaasgevind. Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê 'n manlike toeris het die verdagte, wat 'n geweer vasgehou het, genader en gevra of dit 'n regte geweer is: