Nuus

16 Dae: Seuns en mans moet betrek word


Listen Later

Ons is vandag op die sewende dag van die 16 Dae van Aktivisme teen vrouegeweld. Intussen is twee vroue vermoor, twee verkrag en een kind verwaarloos. Kosmos 94.1 Nuus het met maatskaplike aktivis en direkteur van Civic +264, Ethne Mudge, gepraat. Sy meen dit is van kritieke belang om seuns en mans by die veldtog te betrek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings