Hoekom ontplof klippe in 'n braaivleisvuur skielik? Watter nadele hou die Oosterse liewenheersbesie onder andere vir die wynbedryf in? En hoekom begin 'n hoenderhen op 'n dag kraai nadat die haantjie dood is? Bennie Schloms, Henk Geertsema en Le Fras Mouton beantwoord die vrae.