Shofar Durbanville

16 November 2025 - Melissa le Roux - Jesus Heals the Man at the Pool


Listen Later

Hierdie week se boodskap neem ons na die Poel van Betesda,waar ’n man 38 jaar lank in pyn geleef het en op ’n mite staatgemaak het virgenesing. Jesus kom staan voor hom en vra: “Wil jy gesond word?” Melissaherinner ons dat baie van ons nog steeds langs ons eie “baddens” lê — vas inteleurstelling, vergelyking en ons hoop op mense of omstandighede. Jesus nooi ons om ons oë van die chaos af te lig en op Hom te vestig. Hy is die Een watvreugde bring, sonde vergewe, harte herstel en ware lewe skenk. Die boodskap roep ons om Hom te kies — nie net sy wonderwerke nie, maar sy teenwoordigheid.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Shofar DurbanvilleBy Shofar Durbanville