Groeipyne

16 Oct


Listen Later

Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, skrywer en kinderontwikkelingspesialis, oor potjielesse, toiletmaniere en bednatmaak. Potjielesse kan so glad soos seep verloop, of dit kan 'n nagmerrie wees, afhangende van jou kind se persoonlikheid. Sommige kleingoed word so steeks soos donkies as dit kom by toiletmaniere. Ander raak dit so gou baas dat jy kan nie verstaan hoekom mense soveel drama daarvan maak nie. Sy gee ook raad vir bednatmaakprobleme.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeipyneBy RSG