Rand en sent

16 Oct


Listen Later

Egskeidings is baie traumaties. Een van die laaste dinge waaraan mens in so 'n emosionele tyd dink, is korttermynversekering. 'n Kenner verduidelik hoekom dit so belangrik is dat jy nie hiervan vergeet en nie net emosioneel nie, maar ook finansieel skade ly. Met Kersfees en die Desembervakansie om die draai, gee 'n kenner oor skuldbestuur ook spaarwenke en wenke hoe jy skuld voor die feesseisoen kan vermy.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rand en sentBy RSG