Sportmal podcast met Kobus Pretorius

16: Proteas word dronk gedraai en die Lions mik vir nog 'n eindstryd


Listen Later

George Germishuys (Netwerk24) en Leighton Koopman (Rapport) kom gesels oor die Proteas se vrot vertoning in Sri Lanka, die Blitsbokke se brons by die Sewes Wêreldbeker en die Lions se halfeindstryd teen die Waratahs.
Die onmin in die Stormers se afrigtings strukture word ook onder oë geneem asook die blye nuus van Duane Vermeulen se Springbok-kontrak vir 2019.
Deel 1: Proteas dronk gedraai in Sri Lanka (0m 35s)
Deel 2: Blitsbokke wen brons (14m 26s)
Deel 3: Rugbynuus (28m 24s)
Deel 4: Superrugby kwarteindstryde en voorspellings vir die halfeind (46m 00s)
Beskikbaar op Apple iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify en SoundCloud.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sportmal podcast met Kobus PretoriusBy Sportmal podcast met Kobus Pretorius