Hierdie week gesels ek met Rapport se Leighton Koopman oor die Lions se sege oor die Waratahs in die Superrugby halfeindstryd en hul skraal kans in die eindstryd teen die Crusaders.
Ons kyk ook na die Proteas se sege oor Sri Lanka in die eerste Eendagwedstryd.
Deel 1: Lions klop Waratahs vir plek in Superrugby eindstryd (0m 28s)
Deel 2: Rugbynuus (24m 40s)
Deel 3: Proteas wen eerste ODI met 5 paaltjies (36m 00s)
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify en SoundCloud.